Naam (soos by med. fonds geregistreer)
Wie het u na ons praktyk aanbeveel?
*Ek verklaar dat bostaande inligting korrek is en dat ek die verantwoordelikheid aanvaar vir die betaling van die rekening van behandeling gedoen aan my en my familie.
*Indien my Mediese Fonds nie uitbetaal nie is ek aanspreeklik om die volle rekening dadelik te vereffen.
*Ek aanvaar ook dat indien die rekening ouer as 60 dae word, daar rente op die uitstaande balans gehef sal word en indien rekening oorhandig word vir invordering, ek die invorderingskostes sal moet betaal.
Kliek blokkie om te verklaar dat alle begoemde inligting korrek is (verpligtend) Datum: (dd-mm-yyyy)